Op Saterdag en Sondag, 7 en 8 Maart 2020, het 65 lede van Potchefstroomse Buiteklub aan die jaarlikse gholf Klubkampioenskappe deelgeneem.

Beide die mans en dames het in drie afsonderlike afdelings deel geneem. Daar was terselfde tyd ook in die Senior afdelings meegeding. 


Die mans Klubkampioen is Christo Peens

Mans Gross wenners:
A-afdeling – Christo Peens – 141 houe
B-afdeling – Bernard Meyer (snr) – 171 houe
C-afdeling – Rob Schoeman – 180 houe

Die dames Klubkampioen is Zelane Wessels

Dames Gross wenners:
A-afdeling – Zelane Wessels – 171 houe
B-afdeling – Louisa Grimbeek – 194 houe
C-afdeling – Gertie Gerber – 65 IPS punte

Die Nett Wenners van die toernooi:

Mans Nett wenners:
A-afdeling – Steve Jacobs – 146 houe
B -afdeling – Jermia Molefi – 143 houe
C-afdeling – Cas Bakkes – 143 houe

Dames Nett wenners:
A-afdeling – Martinique Sparks – 153 houe
B-afdeling – Louisa Grimbeek – 166 houe
C-afdeling – Nicky Fourie – 61 IPS punte

Agter van Links na Regs: Hendrik Swanepoel, Bernard Meyer (jnr), Nelis Holtzhausen, Lourie van der Merwe, Joe Wood, Martinique Sparks, Rob Schoeman, Louisa Grimbeek, Cas Bakkes,Gertie Gerber,Fanie du Plessis, Jermia Molefi, Kobus Gerber

Voor van Links na Regs: Elizma Fuller, Bernard Meyer (snr), Zelane Wessels (Dames Klubkampioen),Christo Peens (Mans Klubkampioen)