Op Saterdag en Sondag, 6 en 7 Maart 2021, het 80 lede van Potchefstroomse Buiteklub aan die jaarlikse gholf Klubkampioenskappe deelgeneem.

Beide die mans en dames het in drie afsonderlike afdelings deel geneem. Daar was terselfde tyd ook in die senior afdelings meegeding.

Die mans Klubkampioen is Riaan Swart.

Mans Gross wenners:

  • A.afdeling – Riaan Swart – 140 houe
  • B-afdeling – Jaco Muller – 165 houe
  • C-afdeling – Chris Binneman – 170 houe

Dames Gross wenners:

  • A-afdeling en Klubkampioen – Zelané Wessels – 167 houe
  • B-afdeling – Marné v.d. Merwe – 178 houe
  • C-afdeling – Ronel Botha

Die Nett wenners van die toernooi:

Mans wenners:

  • A-afdeling – Riaan de Beer – 140 houe
  • B –afdeling – Jan Viljoen – 150 houe
  • C-afdeling – Jaco Connoway – 139 houe

Dames Nett wenners:

  • A-afdeling – Elizma Fuller – 161 houe
  • B-afdeling – Louisa Grimbeek – 185 houe
  • C-afdeling – Nicky Fourie

Zalené Wessels (Dames Klubkampioen), Elizma Fuller ( Dames – Kaptein).

Riaan Swart (Mans Klubkampioen), Albert Britz (Mans – Kaptein)


Die volgende groot groot kompetisie by die Buiteklub is die Willows toernooi oor die Paasnaweek.
 
128 speler speel oor vier dae teen mekaar in ‘n parespel formaat. Tesame met die Klubkampionskappe is die Willows die groot toernooie van die Klub.